Kinners se gunsteling

  • Ontbeende Hoenderdytjie met Sous, Rys, Groenboontjies, Soet Wortels
    Regular price
    R 45.00
    Sale price
    R 45.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Pasta Hoedergereg, Spinasie, Geroosterde Botterskorsie
    Regular price
    R 45.00
    Sale price
    R 45.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Bees Stowevleis, Fyn Stampmielies, Spinasie met Kaas, Botterskorsie
    Regular price
    R 45.00
    Sale price
    R 45.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • ‘Chicken-a-la-King’, Rys, Lemoen Patats, Geroomde Spinasie
    Regular price
    R 45.00
    Sale price
    R 45.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • ‘Spaghetti Bolognaise’
    Regular price
    R 45.00
    Sale price
    R 45.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Mini-frikkadelletjies, Kapokaartappel, Groenbone, Soet Patats
    Regular price
    R 45.00
    Sale price
    R 45.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Lamsvleis Potjie, Fyn Stampmielies, Gestoomde Gemengde Groente met Kaassous
    Regular price
    R 45.00
    Sale price
    R 45.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Herderspastei, Blomkool, Lemoenpampoentjie
    Regular price
    R 45.00
    Sale price
    R 45.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Macaroni en Kaas met Hamsnippers
    Regular price
    R 45.00
    Sale price
    R 45.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Murgsag Steak, murgpampoenwieletjies en Suikermielietert
    Regular price
    R 45.00
    Sale price
    R 45.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • Bobotie Kinderporsie
    Regular price
    R 45.00
    Sale price
    R 45.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out

"Soos Ouma dit maak"

Toe ek my 6-jarige kleinseun vir n maatjie hoor sê “My Ouma maak die beste plaaskos!” het die klein rakker se eie benaming vir my kos aan my hartsnare gepluk! Ook die besef dat kinders wel hou van brokolli, boontjies en bobotie, mits dit ‘lekker’ is, en so is die konsep van Plaaskos vir Kinners gebore. Die voorreg om hier op die plaas my eie groentetuin te hê, my absolute liefde vir kosmaak en my onvoorwaardelike liefde vir twee seuntjies van onderskeidelik 4- en 6 jaar oud wat my ‘Ouma’ noem het my kombuis toe gejaag met n plan! Na n ligte ‘kook-stormpie’ was ‘n 20-bevrore-maaltyd-maandpak gereed om af te lewer by Mamma en Pappa. Sedertdien het die gereelde telefoonoproepe, …”Mamma, die plaaskos is amper klaar”… ‘n instelling in ons familie geword.

Ek weet ook dat Mammas en Pappas met uitdagende loopbane en lang vermoeiende dae by die werk nie die tyd, energie of finansiële vemoëns het om elke dag n gebalanseerde maaltyd vir die kleingoed voor te berei nie. ‘Plaaskos vir Kinners’ kan dit vir jou doen! ‘n Maandpak ‘kinnerkos’ afgelewer in die Pretoria, Centurion, Brits en Hartbeespoortdam area vir jou gemoedsrus en gerief. Vars plaasprodukte, smaaklik en gebalanseerd, gerief en bekostigbaarheid definieer ‘Plaaskos vir Kinners’. Laat ‘Ouma’ vir jou kook! Hoekom nie?